Uitgawe · Maandag 16 November 2026@klank_media
Elke song. Elke fees. Elke storie.
Kunstenaars, brands, events
Klank van die Week
Liezel Pieters & Posduif
Liezel Pieters
& Posduif
“Wie Vang My”
@liezelpieters777 & @posduif_live het magic gemaak met hulle splinternuwe enkelsnit “Wie vang my”. As hierdie treffer nog nie op jou playlist is nie, doen jouself ’n guns.
Nuus
-
Nuut
Barto & Kirsten van Droomsindroom skryf lied vir hulle verloofdes
Lees meer → -
Drommedaris is terug en hulle kom nie om stil te staan nie
“Squeek ’n Tekkie” is ’n energieke mix van elektroniese klanke, lekker beats en daai tipiese Drommedaris-partytjie vibes.
-
Posduif en Liezel Pieters span kragte saam met “Wie Vang My?”
-

Liza maak haar debuut met “Karma”
-
Nog ’n bekende gesig in Zaan Sonnekus se musiekvideo
Mila Goussard is saam met Zaan in die video vir “Bliksem, Dit Gaan Seer...”
-
15 jaar later en nogsteeds mekaar se grootste Hit
Fokofpolisiekar se Wynand Myburgh en sy vrou vier 15 jaar getroud.
-
Flip, “Die rassie van polony” en sy span is TERUG!
Die Kantoor is amptelik hernu vir ’n tweede seisoen.
-
Fred en Jaakie bring “Tjang Tjang”
-
Nie alle engele bring vrede nie: BCOM is terug met “Wyk Engel Wyk”
Beste Drops
van die Maand
Oktober het behoorlik die goods gebring! Met soveel ongelooflike vrystellings die afgelope maand was dit nie maklik om net 10 gunstelinge te kies nie.
- 1“Haat My”Zaan Sonnekus
- 2“Wie Vang My”Posduif & Liezel Pieters
- 3“Squeek ’n Tekkie”Drommedaris
- 4“Tjang Tjang”Fred en Jaakie
- 5“Wyk Engel Wyk”BCOM
- 6“Karma”Liza
- 7“Boer se Vrou”Mionette
- 8“Ek Val”Die Piesangskille
- 9“Bietjie Beter”Chxrl
- 10“Lyntjies”Bernice West
Voorbeeld-lys vir die ontwerp; nie die regte keuses nie.
Events
Droomland
2026
Saterdag 28 November 2026
Line-up
- Spoegwolf
- Die Heuwels Fantasties
- Van Pletzen
- Matthew Mole
- Kurt Darren
- Droomsindroom
- Sossi
- Bobby van Jaarsveld
- Perspektief
- Ryno Velvet
Afrikaans Oppi Platteland Pretoria
Saterdag 8 Mei 2027 · Idlewild Country Estate, Pretoria
Meer inligtingDroomland Plakkate en fees-vibes

Die Heuwels Fantasties 
Van Pletzen 
Fees-vibes Kaartjies nou beskikbaar
Kry kaartjies
Kunstenaars
- Zaan Sonnekus 25
- Bernice West 13
- Francois van Coke 11
- Schwabie 11
- Droomsindroom 10
- GSTRING 10
- Jack Parow 10
- Spoegwolf 7
- BCOM 5
- Jacobus 5
- Janie Bay 5
- Karlien van Jaarsveld 5
- Ricus Nel 5
- Tasche 5
- Winter Hotel 5
- Appel 4
- Early B 4
- Rooksein 4
- Vreemd 4
- Kurt Darren 3
- Liezel Pieters 3
- Mionette 3
- Posduif 3
- Riaan Benade 3
Video
OnderhoudWat is jou gunsteling song op die nuwe album?
Droomland, ons kan nie wag om saam julle weer te bons nie.
Koffie met CarlaZaan Sonnekus op Koffie met Carla, oor sy nuwe album.
Gratis busse tussen Gautrain Hatfield Stasie en Droomland heel dag deur
tjang tjang – Music Video OUT NOW on @youtube
Wil jy feature op Klank?
Kom kuier by Klank
Kunstenaars, brands en events: dien jou musiek, produk of event in. Die Klank-span kyk na elke indiening en tree met jou in kontak.
