
Uitgawe Maandag 16 November 2026

- 8 400+ volgelinge
- 760+ posts
- Elke week ’n Klank van die Week
No. 01 Elke week
Klank van die Week
Dinsdag
“Wie Vang My”
Liezel Pieters & Posduif
@liezelpieters777 & @posduif_live het magic gemaak met hulle splinternuwe enkelsnit “Wie vang my”. As hierdie treffer nog nie op jou playlist is nie, doen jouself ’n guns.
Vorige keuses
- 3 Nov“Boer se Vrou”@mionette_official
- 20 Okt“Ek Val”@die_piesangskille
- 13 Okt“Bietjie Beter”@chxrlmusic
No. 02 Vars van die pers
Nuus & stories
Tik of hou jou muis oor ’n gedrukte foto vir die kleur-weergawe

Musiek Nuus
Drommedaris is terug en hulle kom nie om stil te staan nie
“Squeek ’n Tekkie” is ’n energieke mix van elektroniese klanke, lekker beats en daai tipiese Drommedaris-partytjie vibes.

Musiek Nuus
Liza maak haar debuut met “Karma”
Musiek Nuus
Nog ’n bekende gesig in Zaan Sonnekus se musiekvideo
Mila Goussard is saam met Zaan in die video vir “Bliksem, Dit Gaan Seer...”
Kultuur
15 jaar later en nogsteeds mekaar se grootste Hit
Fokofpolisiekar se Wynand Myburgh en sy vrou vier 15 jaar getroud.
Kultuur
Flip, “Die rassie van polony” en sy span is TERUG!
Die Kantoor is amptelik hernu vir ’n tweede seisoen.
Musiek Nuus
Fred en Jaakie bring “Tjang Tjang”
…lekker beats en daai tipiese Drommedaris-partytjie vibes.
No. 03 Oktober 2026
Beste Drops van die Maand
“Oktober het behoorlik die goods gebring! Met soveel ongelooflike vrystellings die afgelope maand was dit nie maklik om net 10 gunstelinge te kies nie.”

Haat My
Zaan Sonnekus

Wie Vang My
Posduif & Liezel Pieters
Squeek ’n Tekkie
Drommedaris
Tjang Tjang
Fred en Jaakie
Wyk Engel Wyk
BCOM
Karma
Liza

Boer se Vrou
Mionette
Ek Val
Die Piesangskille
Bietjie Beter
Chxrl
LYNTJIES
Bernice West
No. 04 Kaartjies in die sak
Events & feeste

Fees Pretoria
Droomland 2026
Pretoria Botaniese Tuine, Pretoria
Line-up
- Spoegwolf
- Die Heuwels Fantasties
- Van Pletzen
- Matthew Mole
- Kurt Darren
- Droomsindroom
- Sossi
- Bobby van Jaarsveld
- Perspektief
- Ryno Velvet
Line-up plakkate


Fees Plettenbergbaai
Plett Rage 2026
Plettenbergbaai (Plett)
2026 Meer inligting
Fees Pretoria
Afrikaans Oppi Platteland
Idlewild Country Estate, Pretoria
2027 Meer inligting
No. 05 Wie praat almal van
Kunstenaars
A tot Z
- Zaan Sonnekus25
- Bernice West13
- Francois van Coke11
- Schwabie11
- Droomsindroom10
- GSTRING10
- Jack Parow10
- Spoegwolf7
- BCOM5
- Jacobus5
- Janie Bay5
- Karlien van Jaarsveld5
- Ricus Nel5
- Tasche5
- Winter Hotel5
- Appel4
- Early B4
- Rooksein4
- Vreemd4
- Kurt Darren3
- Liezel Pieters3
- Mionette3
- Posduif3
- Riaan Benade3
Groter naam = meer artikels op Klank
No. 06 Kyk
Video & reels

Wat is jou gunsteling song op die nuwe album?

Zaan Sonnekus op Koffie met Carla, oor sy nuwe album.

Droomland, ons kan nie wag om saam julle weer te bons nie.
Gratis busse tussen Gautrain Hatfield Stasie en Droomland heel dag deur
tjang tjang – Music Video OUT NOW on @youtube
No. 07 PR & Adverteer
Wil jy feature op Klank?
Kunstenaars, brands en events: dien jou musiek, produk of event in. Die Klank-span kyk na elke indiening en tree met jou in kontak.

